top of page
Search
Writer's pictureJan Jordaan

Wenke van 'n strafreg prokureur.

Strafreg prokureur, Jan Jordaan, gesels oor Suid-Afrika se landswette en hoe om uit die moeilikheid te bly. Ons gesels oor oortredings soos dronkbestuur, spoedoortredings, belastingontduiking en nog 'n paar ander.



22 views0 comments

Comments


bottom of page